Safa al-Ahmad: Olie op Saoedi se vuur
’n Veelbekroonde joernalis, filmmaker en voormalige vriendin van die vermoorde joernalis Jamal Khashoggi vertel hoe dit voel om nooit weer na jou eie land te kan terugkeer nie.
Karin Eloff - Sy glo nie in trou nie. Sy glo nie in kinders kry nie. Haar aftreeplan? ’n Bullet in die kop. En nee, Safa al-Ahmad (42), veelbekroonde ondersoekende joernalis en f
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie