SADC-visbedryf werk saam

Die tegniese komitee oor visserye het onlangs vergader om die streek se aktiwiteite te koördineer.
Augetto Graig
Augetto Graig - Suider-Afrikaanse lande berei hulle tans voor vir samewerking om visserye in die streek te bestuur, akwakultuur te bevorder en visvoorraad te monitor. Die tegniese
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer