SADC-beraad bring druk verkeer
SADC-beraad bring druk verkeer

SADC-beraad bring druk verkeer

Augetto Graig
Die Namibiese polisie (Nampol) is gereed nadat bekomende beamptes in die hoofstad ontplooi is in die aanloop na die aankoms van staatshoofde van dwars oor die streek vir die 38ste SADC-beraad is tans in Windhoek aan die gang.
Die Rehoboth-pad verby in die omgewing van die Safari Hotel sal veral vanaf 17 tot 19 Augustus buitengewoon bedrywig wees, en soms sal dit gesluit wees om die verskillende lidlandse se staatslui vrye toegang na en vanaf die konferensiesentrum te gee.
Die publiek moet kennis neem dat die gebied om die Safari Hotel vir die betrokke periode weens veiligheidsredes besig en soms beperk sal wees, sê die polisiewoordvoerder, hoofinsp. Kauna Shikwambi (foto).

Kommentaar

Republikein 2025-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer