'Saam is ons een'
Borskanker is die algemeenste kanker onder die meeste etniese groepe en ook in die meeste streke in Namibië. In samehorigheid met elke borskankerlyer in die land en dié wat 'n geliefde aan die siekte verloor het, is Republikein vandag, soos sy susterkoerante, in pienk getooi. Sien ook die fokusartikel op bl. 6 en 7 oor Barbara Nyathi se positiewe boodskap van innerlike groei en genesing vir alle kankerlyers.
Foto Tanja Bause
Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie