Saai-plan om SA boere tydens inperking te help

Op die nuwe platform kan die boere en hul werkers noodsaaklike reisdokumente oplaai wat tydens die volgende 21 dae van inperking nodig sal wees.
Sarel van der Walt Wanneer die kalf in die put is, maak 'n boer altyd 'n plan.Dié keer is die vrye beweging van die land se boere weens Covid-19 die uitdaging waarmee die landboue
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer