SA vliegramp: Vlugingenieur sterf, vlieënier kritiek
Videomateriaal wat by die lughawe geneem is, wys ’n donker rookstreep agter die ‘groterige vliegtuig’ terwyl dit opstyg.
Netwerk24 het betroubaar verneem dat dit die vlugingenieur, Christo Barnard, is wat Dinsdag dood is in die Wonderboom-vliegramp. Hy was glo 54 jaar oud.Die vlieënier se naam is no
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie