SA skuur skouers met baie op dié lys van Moody's

Vrae oor die impak van Brexit, moontlike beleidsverandering in Amerika wanneer Donald Trump president word en China se balanseertoertjies, sal vanjaar 'n invloed op Moody's se kredietgraderings hê.
Estelle de Bruyn
SA skuur skouers met groot lande soos China en Brittanje wat op die lys is van lande wat die internasionale kredietgraderingsagentskap Moody's moontlik vanjaar gaan afgradeer.Die t
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer