SA regsman, ACC kruis swaarde

’n Senior advokaat wat die Economic Freedom Fighters in SA, Swapo én die Fishrot-beskuldigdes verteenwoordig, moet ’n betaling van N$50 000 verduidelik.
Denver Kisting
Denver Kisting – Terwyl ’n storm tussen die Teenkorrupsiekommissie (ACC) en ’n Suid-Afrikaanse advokaat, mnr. Tembeka Ngcukaitobi, woed oor ’n betaling van N$50 000 aan hom
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer