SA Ope 'n toets vir Namibië se judokas
’n Kleinerige Namibiese judospan het na Vanderbijlpark in Gauteng vertrek waar hulle aan die 2019 Suid-Afrikaanse Ope kampioenskap deelneem wat Maandag begin het en tot vandag voortduur. Agter van links staan Gerrit Mouton (beampte van die Namibië Judofederasie, NJF), sensei Rowan Esau, Gerzano Mouton (judoka), Ilongeni Kaniita (judoka), Hentie van Heerden (NJF) en sensei Keith Bock (nasionale afrigter). Voor van links is Shura Revkine (judoka), sensei Judrihano Thuys en Leon van Heerden (judoka). Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie