SA listeriose-uitbreking raak Namibiese rakke

Plaaslike kettingwinkelgroepe het gister verwerkte vleisprodukte van hul rakke verwyder weens die listeriose-uitbreking in 'n buurland.
Denver Kisting
Denver Kisting - Die uitbreking van die dodelike siekte listeriose in Suid-Afrika het gister tot gevolg gehad dat plaaslike winkelgroepe talle vleisprodukte moes herroep.Die Shopri
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer