SA kort 'Koue Oorlog' vir sukses met tegnologie

Die buurland het derduisende talentvolle entrepreneurs, programmeerders en sakelui oor die laaste paar dekades verloor, sê ’n kenner.
Petrus Malherbe – Hoewel die Suid-Afrikaanse regering se tweede internasionale beleggingskonferensie in Johannesburg verlede week beloftes van beleggings ten bedrae van R363 milj
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer