SA in resessie: Storm op pad, sê ekonome

Verskeie ekonome sê die nuus dat die buurland in ’n tegniese resessie is, is eintlik maar net ’n sielkundige knak en dat mense reeds jare lank armer raak.
Hanlie Stadler - Ekonome is dit eens: Stormwolke het saamgepak oor die Suid-Afrikaanse ekonomie – en verbruikers gaan waarskynlik die spit afbyt.Die verwagting van 1%- ekonomiese
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer