SA: Hoekom het Reserwebank nié rentekoers verlaag?
Die sentrale bank se kwartaallikse projeksiemodel voorspel egter dat die rentekoers eers teen die derde kwartaal van 2020 kan daal.
Hanlie Stadler – Inflasie is verrassend laag en ekonomiese groei pap. Waarom verlaag die Reserwebank dan nié die rentekoers nie?Dié vraag kom nadat die Reserwebank se monetêre
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie