SA daal op eiendomsreg-ranglys

Dié ranglys meet ’n land se regsraamwerk, die vermoë om eiendomsregte te beskerm en op te dwing en die algemene respek vir intellektuele eiendomsreg.
Vida Booysen - Suid-Afrika het tot die 37ste plek uit 125 lande teruggesak in ’n internasionale peiling oor eiendomsreg.Die land se telling het met 0,65 van 7 tot 6,35 indekspunt
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer