SA: Begin van einde vir steenkooluitvoer

Beleidmakers sal moet voorberei vir die oorgang weg van steenkool of hulle sal die maatskaplike en ekonomiese gevolge moet dra, waarsku ’n kenner.
Francois Williams – Suid-Afrikaanse steenkooluitvoerders sal moet vrede maak met die onafwendbaarheid dat die vraag vanuit hul groot uitvoermarkte gaan daal.Beleidmakers sal moet
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer