Só word SME’s op die platteland bemagtig

Gerine Hoff
Wat in 1904 as ’n waboubesigheid op Okahandja begin het en teen 1925 ontwikkel het in ’n algemene handelaar in Windhoek, is vandag een van die grooste en mees aktiewe lede van Namibië se ekonomie.
Die Pupkewitz-groep geniet vandag nog vooruitgang in talle sektore, veral onder klein- en mediumgrootte ondernemings (SME’s).

Agtergrond
In 2007 het Pupkewitz MegaBuild mnr. Angelo Helmuth as die bestuurder van SME-ontwikkeling aangestel met die doel om dié sektor uit te brei en om SME’s in die konstruksiebedryf op te lei en met die nodige kennis en toerusting toe te rus.
In samewerking met die destydse Deutscher Entwicklungsdienst (DED) en SME Compete, is die Micro-to-Mega franchise-program bekend gestel. Ná ’n jaar se navorsing en lewensvatbaarheid­studies, is die program amptelik van stapel gestuur. Dit is daarop gemik om voorheen benadeelde Namibiërs met gesonde sakevernuf en wat op die platteland woon, te help om ’n boumateriaal- en hardeware winkel te vestig, met 60 persent van die bystand wat deur Pupkewitz MegaBuild voorsien word.
Behalwe dat hulle opleiding ontvang en toegerus word met die nodig hulpbronne, moet entrepreneurs minstens 50 persent van só ’n onderneming besit. Die DED het 40 persent van die geld voorsien vir die aankoop van stelsels en toerusting, terwyl SME Compete gehelp het met die identifisering, keuring en opleiding van begunstigdes.

Okakarara
Toe die Pupkewitz-span vir mnr. en me. Neil en Kaejanda McKenzie op Okakarara ontmoet, was dit duidelik dié paartjie is in hul gemeenskap geliefd.
Neil het aanvanklik opleiding aan studente by die plaaslike beroepsopleidingsentrum aangebied waarna hy ’n sweiswerkswinkel gestig het, terwyl sy vrou ’n onderwyseres by die plaaslike skool was. Ná hulle ’n suksesvolle voorlegging in Windhoek gemaak het, het hulle die werkswinkel in ’n Micro-To-Mega-winkel omskep.
Nog voor die amptelike opening het Kae, soos wat sy op Okakarara geken word, die dorp se strate platgeloop om vas te stel watter bouprodukte en hardeware die gemeenskap benodig. Sy is huis toe met ’n lang lys benodigdhede wat nie noodwendig deur Pupkewitz MegaBuild aangehou word nie. Dus huisves hul winkel nou ook ’n verskeidenheid ander items.
Sedert die opening van die Micro-to-Mega-winkel op Okakarara, het baie inwoners van die dorp en omliggende gebiede ekonomies en maatskaplik by die onderneming gebaat. “Ons het vyf mense voltyds aangestel en maak gereeld gebruik van tydelike werkers soos dit nodig mag wees. Baie mense gebruik hierdie geleentheid tot hul voordeel en ek het self al gesien hoe mense se blyplek uit klein modderhuisies in baksteenhuise omskep word,” sê Kae.
“In die verlede het mense gesukkel om boumateriaal te koop, hoofsaaklik weens reiskostes na Otjiwarongo. Nou kom hulle nie net winkel toe nie, maar ons bied ook ’n afleweringsdiens,” sê Neil.
Die McKenzies sê hulle het reeds planne beraam om hul besigheid uit te brei.

Outjo
Mnr. en me. Chris en Venaani Kaputu is ’n dinamiese paartjie wat in November verlede jaar ’n Micro-To-Mega-winkel op die dorp geopen het.
As deeltydse boer het Chris gereeld deur die dorp gery op pad plaas toe, wat sowat 70 km buite Outjo geleë is. Hy wou egter nog altyd in die dorp belê en het toe ’n 800 m²-gebou op ’n 1 200m²-erf opgerig. Dit was ook nie lank voordat die Pupkewitz-span hom as ’n kandidaat vir die Micro-To-Mega-program geïdentifiseer het nie.
Die besigheid is op ’n besige straathoek geleë wat die dorp met die township verbind.
“Met die opening het ek gevoel ons is by die diepkant ingegooi, maar gelukkig gaan dit nou veel beter,” sê hy.
’n Span van Pupkewitz het kom help met die nodige opleiding, om pryse op produkte te sit en alle items op die rekenaarstelsel te kry. Die winkel kry voorraad van die MegaBuild-tak op Otjiwarongo, wat sukkel om te voorsien in Outjo se behoeftes.
“Ons kliënte se behoeftes is anders as ander dorpe elders, dus is dit vir ons belangrik dat ons produkte kan voorsien wat hulle wíl hê,” sê Venaani.
Behalwe vir die uitdagings wat hulle in die gesig gestaar het met die opening van die winkel, is die egpaar vasbeslote om kliënte van die sentraal-noorde ten volle te bedien.
Alle Micro-to-Mega-takke bied dieselfde produkte as enige Pupkewitz MegaBuild en maak ook gebruik van dieselfde sagteware om rekord te hou van voorraad, kwotasies te maak en kwitansies uit te reik.
Eienaars ontvang nie net opleiding in basiese boekhouding nie, maar leer ook hoe om die sagtewarestelsels te gebruik.
Net soos die Pupkewitz-groep 90 jaar gelede as ’n ­nederige wabou-­onderneming begin het, is dit ­opwindend om te sien watter potensiaal die ­Micro-To-Mega-winkels het om markleiers in hul onderskeie streke te word. – Bygedra deur Mauriza Fredericks, Pupkewitz

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%