Só werk die Swapo-kongres

Volgens Swapo se sekretaris van inligting en mobilisasie is 98% van die nominasies in orde.
Estelle de Bruyn
Met president Hage Geingob, wat vir nog net een termyn verkiesbaar is, is alle oë op die posisie van die visepresident, want dit sal in alle waarskynlikheid bepaal wie ná hom die
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer