Só maak mens as die riviere vloei
Vir 'n Namibiër is 'n rivier wat vloei asemrowend. Maar hoe gemaak as dit kant tot wal vol water is en kinders moet skool toe gaan en grootmense werk of winkel toe? Jy maak 'n plan, soos die agtjarige Dartanian Erasmus en sy peetpa, Lappies Labuschagne. Hulle durf soggens en smiddae die Swakoprivier buite Okahandja kaalvoet en skoene in die hand aan om aan die anderkant te kom.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie