Só lyk sentrale aankoperaad

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het vanmiddag die name van ses van die lede van die nuwe sentrale aankoperaad in die parlement bekend gemaak.
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer