Só kom skolerugby se legkaart bymekaar
Vir ambisieuse spelers vanaf o.16 tot o.19 lê ’n paar belangrike afsprake hierdie maand voor.
Gedurende die skoolvakansie wat nog tot die einde van Mei voortduur, word die eerste treë gegee om sterk Namibiese skolerugbyspanne vir die volgende termyn se toernooie in Suid-Af
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie