• Tuisblad
  • Landbou
  • Só kan kommunale gewas- en veeproduksie in die Noorde verbeter

Só kan kommunale gewas- en veeproduksie in die Noorde verbeter

Die opstel daarvan het 'n studie ingesluit wat in drie fases oor 36 maande in die Oshikoto-, Ohangwena-, Oshana en Omusatistreek uitgevoer is.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh Die produksie van gewasse in noordelike kommunale gebiede kan deur middel van geenbewerkingslandbou meer as verdubbel word. Terselfdertyd kan lewendehaweproduksie a
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer