Só is SME Bank geplunder

Die toesmeerdery, geknoeiery met boeke en hoe die kaarthuis ineengetuimel het, is vandeesweek in die hof uiteengesit.
Catherine Sasman
font face="Verdana" > Catherine Sasman - Die SME Bank-saak lees soos 'n stap-vir-stap gids vir 'n bankroof. Só het adv. Raymond Heathcote, wat namens die likwidateurs mnre. David
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer