Só gaan Namibië vir Gurirab groet
Denver Kisting – Die permanente sekretaris in die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie, mnr. Mbeuta Ua-Ndjarakana, het bevestig wyle mnr. Theo-Ben Gurirab ontvang Saterdag ’n staatsbegrafnis.
Volgens hom het pres. Hage Geingob reeds die besluit geneem hoewel dit waarskynlik eers later vandag of môre in die Staatskoerant gepubliseer sal wrd.
Ua-Ndjaraka sê voorts die polisiehelikopter neem die oudspeaker se oorskot môre (Woensdag) na Usakos vir ’n waakdiens op sy geboortedorp.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie