Só begin jy met beeste boer

Alhoewel sukses nie aan tyd gekoppel kan word nie, is dit belangrik om 'n passie vir boer te hê, want dan kom die sukses vanself, sê Breedt.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Op dertigjarige ouderdom beplan Janneman Breedt reeds die registrasie van 'n eie Simbra-stoet, Mooi­land Simbras, terwyl hy terselfdertyd al vir vyf jaar lank
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer