Rys-mahangu-projek suksesvol afgehandel

Kleinboere kan nou 'n nuwe metode van wisselbou toepas wat hulle teen beide droogtes en vloede beskerm deur van die droogtebestande mahangu- en vloedbestande rysgewas gebruik te maak.
Elvira Hattingh
Die Japanse ambassadeur in Namibië, mnr. Hideyuki Sakamoto, het vroeër vandeesmaand die suksesvolle afhandeling van die Namibië-Japan rys-mahangu-projek aangekondig. Dienooreenk
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer