Russiese miljardêr koop'n trop olifante by Erindi
'n Trop van 13 olifante is verlede week per vragmotor vanaf Erindi na Dordabis verskuif.
Ellanie Smit – 'n Trop van 13 olifante is verkoop, gevang en van die Erindi Private Wildreservaat verskuif na die Marula Game Ranch naby Dordabis, wat deur mnr. Rashid Sardarov,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie