Rus in vrede - hier?
"Hierdie is ons begraafplaas op Tsumeb – ‘n stortingsterrein en vol gras. Dit is ‘n skande vir ons geliefdes. Ons munisipaliteit doen niks." Ontvang op WhatsApp op 11 November 2021.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie