Rupert sien minder geleenthede, meer onsekerheid
Die stygende vlakke van skuld, internasionale onsekerheid en politieke verdeeldheid in Amerika en Europa gaan dit moeilik maak om goeie geleenthede vir beleggings te kry, sê die bekende sakeman.
Nellie Brand-Jonker – Johann Rupert, voorsitter van die beleggingsmaatskappy Reinet, sien aan die begin van sy nuwe boekjaar minder goeie geleenthede vir beleggings en rede om be
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie