Rundu-staatshospitaal kry twee suurstof-konsentrators
Rundu-staatshospitaal kry twee suurstof-konsentrators

Rundu-staatshospitaal kry twee suurstof-konsentrators

Henriette Lamprecht
OK Foods Supermarket en Rundu Build It het twee suurstofkonsentrators aan die staatshospitaal op die dorp geskenk. Die hospitaal het tans meer as tien pasiënte in 'n kritieke toestand en wat op suurstof is. Volgens die streek se direkteur van gesondheid, me. Timea Ngwira, is gevalle besig om in die streek te styg, omdat inwoners nie by die Covid-19-regulasies hou nie. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer