Rundu se wegholskuld vir water
Ondanks die miljoene wat aan die waterverskaffer verskuldig is, lyk dit of die dorp se waterprobleme voorlopig opgelos is.
Kenya Kambowe op Rundu – Teen Meimaand het die Rundu-dorpsraad NamWater 'n allemintige bedrag van N$125 miljoen geskuld – N$49 miljoen meer as die bedrag wat 20 maande tevore
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie