Rundu se wegholskuld vir water

Ondanks die miljoene wat aan die waterverskaffer verskuldig is, lyk dit of die dorp se waterprobleme voorlopig opgelos is.
Yandi Du Plessis
Kenya Kambowe op Rundu – Teen Meimaand het die Rundu-dorpsraad NamWater 'n alle­mintige bedrag van N$125 miljoen geskuld – N$49 miljoen meer as die bedrag wat 20 maande tevore
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer