Rundu al 'n dag sonder water
Rundu al 'n dag sonder water

Rundu al 'n dag sonder water

Kenya Kambowe
Kenya Kambowe - Inwoners van Rundu is sedert Dinsdagmiddag sonder water.
Volgens die waarnemende uitvoerende hoof van Rundu, me. Anna Kalyangu, is die dorp sonder water omdat NamWater die krane toegedraai het. "Die eenhede wat die dorp gekoop het, is op."
Sy het gesê die raad is besig om nog watereenhede vir die dorp te koop. Dorpenaars het hulle tot die media gewend om oor die "ondraaglike situasie" te kla.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer