Rukwind skep dakke in Windhoek
Tanja Bause - ’n Sterk warrelwind het vanmiddag die sinkplate van die dakke van twee woonstelle by die Eastern Court-ouetehuis in Nelson Mandela-rylaan in Windhoek afgewaai en verfrommel.
Van die sinkplate het op ’n voertuig wat in die straat gery het, beland. Niemand is beseer nie.
Lees die berig môre (Donderdag) in Republikein.
Van die sinkplate het op ’n voertuig wat in die straat gery het, beland. Niemand is beseer nie.
Lees die berig môre (Donderdag) in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie