Ruimtestasie vanaand sigbaar

Kristien Kruger
Die Internasionale Ruimtestasie sal vanaand omstreeks 20:14 oral in die land met die blote oog (as wolke dit toelaat) sigbaar wees. Dit sal vanaf ’n noord-westelike rigting, suid-oos oor die land beweeg.

Foto’s ESA NASA 2021

Kommentaar

Republikein 2025-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer