Rugbylegendes mentor jeug

Die Elite Sport Mentorskap-program het onlangs wysheid en bystand aan die Pro-Ed Akademie-rugbyspanne gegee. Callie Van Wyk, Mentor; “Jy kan al die kennis hê, maar as jy nie wil slaag nie gaan jy dit nie regkry nie.”
Iréne-Mari van der Walt
Iréne-Mari van der Walt – Drie Goue Leeus-legendes het onlangs ’n besoek aan Pro-Ed Akademie op Swakopmund afgelê as deel van die Elite Sport Mentorskap-program. Danie van Sc
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer