Rooies Mostert nog nie aangekeer ná ontsnapping Saterdag

Ronelle Rademeyer
Die oudlanddros en eertydse Namibiese rugbyspeler, mnr. Walter (Rooies) Mostert (foto), is steeds op vrye voet nadat hy gister uit die Auas Hill-hospitaal in Windhoek ontsnap het.H
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer