Rooi tapyt uitgerol vir #LANDoftheBRAVEfilm
Première in Windhoek
Die eg Namibiese rolprent, #LANDoftheBRAVEfilm, se première is op 10 Oktober by die Ster-Kinekor-rolprentteater in The Grove Mall of Namibia in Windhoek gehou.
Die rooi tapyt was vir bekendes in sosiale kringe vir dié spoggeleentheid uitgerol.
Die rolprent sal steeds die naweek by Ster-Kinekor se rolprentteaters by The Grove en Maerua Mall vertoon word.
Die rooi tapyt was vir bekendes in sosiale kringe vir dié spoggeleentheid uitgerol.
Die rolprent sal steeds die naweek by Ster-Kinekor se rolprentteaters by The Grove en Maerua Mall vertoon word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie