Rommel is goeie nuus vir slim beleggers
Suid-Afrika se buitelandse skuld is wel tot rommelstatus afgegradeer, maar dit beteken nie noodwendig dat beleggings op die JSE ook nou skielik op die rommelhoop hoort nie.
Daar was in die verlede dikwels gevalle dat lande wie se kredietgradering tot rommelstatus afgegradeer is, se aandelebeurse daarna besonder hoë opbrengste behaal het.Die rede hier
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie