Romeo Inkala gesels oor Jahohora

Elvira Hattingh
Jacqueline Louw – Kunstenaar Romeo Inkala het op 24 Augustus ‘n visuele voorstelling by die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) oor sy illustrasies vir die kinderboek Jahohora and First Day gelewer.
Dit is ‘n sprokiesboek wat handel oor ou Ovaherero-tradisies en mites, geskryf deur Mari Serebrov. Dit beskryf die skeppingsverhaal van die Ovaherero soos oorvertel aan die dogtertjie Jahohora deur haar moeder.
Tudens die voorstelling het Inkala onderhoudend oor die skeppingsproses van die illustrasies gesels. Nadat Serebrov sy werk gesien het, het sy dadelik geweet dat sy hom as illustreerder vir die boek wou gebruik. Die kunstenaar en skrywer het deurentyd nóú saamgewerk om die storie te laat “leef”.
Dit was vir Inkala baie belangrik om seker te maak dat sy illustrasies die inhoud van die boek en die Ovaherero-kultuur akkuraat weergee. Die eerste fase in die ontwerp van die illustrasies was dus deeglike navorsing oor die agtergrond van die manuskrip. Inkala het hoofsaaklik argieffoto’s van die Ovaherero’s en beeldmateriaal van die internet as inspirasie gebruik. Nadat die skrywer hom meegedeel het dat die hedendaagse Ovahimba baie soos die tradisionele Ovaherero mense lyk, het hy ook foto’s van hulle bestudeer.
Baie aandag is aan tegniese besonderhede soos die uitleg van ‘n werklike Ovaherero-dorpie gegee sodat die boek so geloofwaardig as moontlik sou lyk. Insluiting van elemente soos die heilige vuur, die bewaarder van die vuur se hut en die heilige boom (“Omumborombonga”) roep so ‘n dorpie se atmosfeer in die boek op. Die kraal in die boek is gebaseer op die Ovahimba-krale van vandag.
Die kleredrag van die boek se karakters moes oorspronklik sowel as visueel treffend wees. Die vrouens van die Ovaherero het krone met oordrewe punte gedra wat baie suksesvol in die illustrasies van die boek oorgedra is. Die naaktheid van die Ovahimba-vroue in die konteks van ‘n kinderboek was vir Nikala problematies, maar dié problem is egter oorkom deur ‘n klein manteltjie oor die skouers, wat iets aan die verbeelding oorlaat. Aandag is aan die kleinste besonderhede van die karakters se voorkoms gegee; die manlike karakters in die boek het selfs die tradisionele afgevylde voortande. Die inspirasie vir Jahohora se bekoorlike haarstyl was die tipiese vlegseltjies van Ovahimba-kinders.
Verder is tradisionele voorwerpe soos die “ehoro”, ‘n houer vir melk, ook opgespoor om as basis te dien vir die kunstenaar se voorstellings.
Die volgende stap was om die ontwerpidees te verfyn. Inkala het besluit om presiese replikas van die gelaatstrekke van werklike Ovahimbas vir die boek se karakters te gebruik. Die skrywer het Nikala egter aangemoedig om sy eie stempel op die illustrasies af te druk. Uiteindelik het hy die gesigte van die karakters in die styl van die Disney fliek Atlantis uitgebeeld. Hy het ook probeer om universele karaktereienskappe in die gesigte te gebruik.
Beweging is verder aan statiese figure gegee om die wese van karakters weer te gee. In die geval van Jahohora het hy probeer om die vreugde en uitbundigheid van die lewenslustige kind vas te vang.
Ná terugvoering van die skrywer is die illustrasies finaal uitgedruk en met die hand oorgeskets en ingekleur.
Die boek is ‘n eg Namibies storie met ‘n sjarme wat tot kinders sal spreek. Inkala het hom uitstekend van sy taak as kunstenaar gekwyt en sy illustrasies gee waarlik ‘n betowerende kwaliteit aan die boek. Die boek is veral waardevol omdat dit die Ovaherero-kultuur toeganklik vir kinders van uiteenlopende agtergronde sal maak.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%