Robbe nou sonder rommel
Robbe nou sonder rommel

Robbe nou sonder rommel

Mnr. Jonathan Morgan van Namibian Dolphin Project het Donderdag saam met mnr. Naudé Dreyer van Ocean Conservation Namibia (OCN) robbe by Pelikaanpunt van plastiek en ander rommel bevry. Hulle het vir sowat vyf ure verstrengelde robbe gesoek en kon uiteindelik ses red. Van die ses was vier klein robbe gewees. Dreyer en sy span is daag­liks by Pelikaanpunt om robbe van vislyne, nette en ander plastiek te red. Foto Johnathan Morgan

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer