Riviere in vloed gee kykers genot

Die grootste damme in die land kry steeds beduidende invloei.
Tanja Bause
Tanja Bause – Danksy wydverspreide reën die afgelope dae oor Namibië loop talle riviere sterk op pad see toe. Van die Hoanib in die Kunenestreek tot die Tsauchab wat in die woe ...