Rioolvuil- en waterbesmetting vererger Indonesië-ramp

Die massiewe aardbewing en tsoenami het op 28 September groot verwoesting gesaai en bykans alles platgevee.
Siektes kan in die rampgeteisterde Indonesië waar 5 000 mense reeds in die massiewe aardbewing en tsoenami gesterf het, begin versprei soos wat lyke ontbind en siek mense met wond
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer