Riool: Meer as 1 600 verstoppings in November
Die munisipaliteit sê verstoppings en oorstromings kan die omgewing besoedel en die verspreiding van siektes soos hepatitis E veroorsaak.
Elvira Hattingh - Windhoek se munisipaliteit doen ‘n beroep op Windhoekers om nie allerhande voorwerpe in die rioolstelsel te gooi en onwettige aansluitings met die rioolstelsel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie