Riaan Smit en die ShadowKatz is hier

17 July 2020 | Kuns en vermaak
Riaan Smit het met Vaughn Ahrens kragte saamgesnoer om ‘n Namibiese weergawe van sy band, die ShadowKatz, te vorm.

ShadowKatz, ’n psigedeliese ska- en surf-rockgroep, is oorspronklik deur Riaan begin en het by The River Rocks, die “mini-Camp Rock”, hul debuut gemaak.

Die groep hou op 31 Julie hul eerste optrede by The Wolfshack.

In ’n telefoniese onderhoud met Republikein het Vaughn verduidelik hulle musiek het ’n “reggae en gypsy-jazz”-klank.

“Ons wil mense op en af laat spring vir twee ure straight,” sê Vaughn

Die oorspronklike ShadowKatz is op die Cayman-eilande gebore, waar Riaan nog in November verlede jaar was. Hy het in Maart vanjaar terug na Namibië gekeer weens die uitbreking van die Covid-19-pandemie. Die groep het bestaan uit ’n saxofoonspeler van Kuba en ‘n trompetspeler van Argentinië. Die nuwe plaaslike orkeslede bestaan nou uit Vaughn Ahrens op die kitaar en die klawers. Hy gaan natuurlik ook saam met Riaan agter die mikrofoon inskuif. Adam Kirby is op tromme en Llewellyn Annandale op die baskitaar.

Die groep beplan nog projekte met die musikante Suzy Eises, Thetardius Munjano en Nina Burger.

Soortgelyk

 

Vandag se Covid-19-data

1 uur gelede | Gesondheid

'n Visuele opsomming van die inligting vir Maandag 10 Augustus 2020, soos om 15:00 vanmiddag aangekondig deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr....

Skerp styging in gevalle in Windhoek wek kommer, sê...

2 ure gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr. Kalumbi Shangula het die situasie in Windhoek as "kommerwekkend" beskryf met 79 nuwe Covid-19-gevalle wat vandag in...

Twee met ivoor, velle vasgetrek

7 ure gelede | Misdaad

Twee vermeende wildmisdadigers, mnr. Gabriel Kuutondokwa Nalitje en David Simon, is verlede Maandag in Windhoek glo met drie stukke ivoor en een elk luiperd- en...

Viskwotas: Tweede Fishrot gevrees

17 ure gelede | Misdaad

Leandrea Louw op Walvisbaai - Rolspelers in die visbedryf is bekommerd dat die land in 'n tweede Fishrot-skandaal gedompel sal word as viskwotas opgeveil word....

Olifante vertrap Noorde-plase

17 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Twee troppe olifante het sedert Donderdag en oor die afgelope naweek verwoesting op plase teen die veterinêre kordonheining in die Noordooste gesaai,...

Tossing papers, tapping buttons

17 ure gelede | Tegnologie

Justicia Shipena WINDHOEKHaving started his coding journey in grade nine at De Duine Secondary School in Walvis Bay, Joachim Shilongo recently developed a...

'Beskerm jouself en ander'

17 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gaan beheermaatreels in Windhoek verskerp in ’n poging om die toenemende skerp styging in Covid-19-gevalle...

Weer vir 11 Augustus 2020

17 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande sal môre in die Suide vestig. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm...

#Covid19SafetyChallenge closing date extended

17 ure gelede | Gesondheid

Justicia Shipena LifeLine ChildLine, through Uitani Radio, invites young people of all ages to participate in the #Covid19SafetyChallenge.This competition aims to monitor how many...