Reusebelegging vir DebMarine
DebMarine Namibia laat tans ? diepseediamantmyn-skip ter waarde van N$7 miljard bou.
Mnr. Otto Shikongo, die maatskappy se uitvoerende hoof, het dié yslike belegging vanoggend met trots aangekondig.
DebMarine sal na verwagting teen 2022 die grootste, bes toegeruste, tegnologies mees gevorderde diamantmynskip ter wêreld in ontvangs neem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie