Resessie klou soos 'n neut
Syfers wat vanoggend deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) vrygestel is, toon die ekonomie het in die tweede kwartaal vanjaar met -1.7% gegroei.
Hersiende syfers toon groei in die eerste kwartaal was ook -1,7% en nie -2,7% soos aanvanklik bereken is nie.
Sektore wat in die eerste ses maande van vanjaar in negatiewe groei verstrengel was, is konstruksie, groot- en kleinhandel, asook hotelle en restaurante (‘n maatstaf vir toerisme).
Meer oor die jongste syfers môre in Die Mark.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie