Resessie en beleggings: Wat nou?

Volgens 'n portefeuljebestuurder is die verwagte prys-verdienste-verhouding (pv) van die JSE as geheel oor 12 maande 14 keer.
Hanlie Stadler - Aandele is oor die volgende 12 maande dié Suid-Afrikaanse bateklas waar jy wil wees.Dis dalk raad wat jy nié verwag het nadat Suid-Afrika amptelik in 'n resessie
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer