Reserwebank: SA het nog lank nie IMF-hulp nodig

Die president van die Reserwebank sê die oplossings vir Suid-Afrika se ekonomiese probleme bly binne sy beheer.
Bloomberg en Hanlie Stadler – Suid-Afrika se geldsake het nog nie soveel agteruitgegaan dat die land hulp van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) nodig het nie, het Lesetja
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer