Rent-a-Drum wen die grote
Rent-a-Drum wen die grote

Rent-a-Drum wen die grote

Dani Booysen
Vanjaar se wenner van die ­Volhoubare Ontwikkelings­toekenning vir sakeonder­nemings en staatsinstellings was ­Rent-a-Drum. Mnr. Karl ­Mutani ­Aribeb (regs), bedryfsdirekteur van die ­Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië (EIF) het die prys aan mnr. Jaco Swart van Rent-a-Drum ­oorhandig.

Kommentaar

Republikein 2025-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer