renosters by Onguma onthoring
renosters by Onguma onthoring

renosters by Onguma onthoring

Om stropery te voorkom het die Onguma-wildreservaat naby die Etosha Nasionale Park onlangs al hul renosters ontho­ring. Volgens die reservaatbestuurder, mnr. Jonathan Strijbis, was die gesamentlike operasie van Onguma en die ministerie van die omgewing en toerisme uiters suksesvol. “Dit is die eerste keer wat Onguma renosters onthoring en hopelik sal dit stropers ontmoedig om dié ikoniese spesie af te maai,” het Strijbis gesê. Foto Jonathan Strijbis

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer